Voorskou: 'n ontwerp wat Dorpsdraad vir Oakly Farm Stall gemaak het. Nog nie die amptelike webwerf nie.

Padstal aan die R72

Hier kom Oakly-pynappelsap vandaan.

Kies 'n tafel binne of buite, of vat iets saam vir die pad.

Foto kom hier · die padstal met kratte pynappels langs die R72

By Oakly

  • Uit die oond

    Ons bak elke dag vars brood en pasteie.

  • Gemmerbier

    Ons maak dit self. Proe gerus as jy hier is.

  • Iets om te gee

    Op die rakke staan handwerk van mense uit die omgewing.

Oor ons

By die toonbank

Deel van die lekker van ons werk is om te luister na wat mense sê. Oor ons Oakly Vloeksous het iemand gesê: "Oe, hy praat lekker lank saam met jou!"

Foto kom hier · die toonbank en die rakke

Wanneer is ons oop?

Ons ure

Oopmaaktye van Oakly Farm Stall
Maandag, Dinsdag08:00 – 17:00
Woensdag08:00 – 13:00
Donderdag, Vrydag08:00 – 17:00
Saterdag, Sondag08:00 – 13:00

Vind ons

Waar ons is

R72, 18 km wes van Alexandria
Kry aanwysings
Kaart kom hier · Alexandria

Kontak

Laat weet ons

Wil jy weet of die pasteie al reg is? Skakel ons gerus.

Bel 072 101 6885 WhatsApp ons